Depression: Support For Families Community
major depression
About This Community:

This patient support community is for anyone with a loved one that suffers from depression, Bipolar Disorder, panic attacks, generalized anxiety, or any other mental health issues or mood disorders.

Font Size:
A
A
A
Background:
Blank
Blank
Blank
Blank Blank

major depression

Ek ly al baie jare aan akute depressie. Was al 'n paar keer by sielkundiges, maar sonder dat ek enigsins gevoel het dit help regtig.

Met tye is dit baie erg, maar ek het hoofsaaklik geleer om met die "doodsgevoel"in my saam te leef. Ek het al verskeie anti-depressante gebruik soos bv. Serlife, Cilift en gebruik tans Wellburtrim.

Ek het gevoel ek is okay, en leef maar saam met die doodsgevoel, lusteloosheid, min energie, net bestaan en nie meer leef nie, ens. binne my. Ek dwing myself om maar net elke dag aan te gaan. Meestal as naweke by die huis sal ek laat slaap, daarna lê en lees of tv kyk, en nou en dan myself sover kry om iets te doen. My honde is al wat my aan die gang hou, hulle liefde en versorging. Ek vereensaam al hoe meer, en raak al hoe meer 'n kluisenaar. Ek is baie lief vir my kleinkinders, maar dit is vir my moeite om hulle by my te hê. Ek wil meestal net alleen gelos word om my eie ding te doen. Ek het selfsugtig en selfgesentreerd geword. Ek dink baie aan selfmoord, maar wil dit nie graag aan my geliefdes doen nie, en my geloof weerhou my daarvan. Ek het geen begeerte om weer 'n sielkundige te gaan sien nie.

Toe ek na die reeks op Kyknet kyk, "Lewe met ............." met Ruda Landman en Dr Franko, en geluister het hoe die gas (Caleb Lightening) wat aan Post Partum Depressie gely het, haar simptome, ens. het ek skielik besef dat dit is presies hoe ek voel en dat as sy weer mens kan voel en totaal weer kan lewe, kan ek ook. Sy het gepraat van die middel wat klink soos "Lithiam" wat sy gebruik en wat 'n totale ommekeer in haar lewe teweeg gebring het. Ek het skielik besef dat ek nie okay is soos ek gedink het nie, en besef dat ek ook weer kan lewe as ek die regte medikasie gebruik, en is eintlik opgewonde om net weer "mens" te voel.

Kan ek my asb behulpsaam wees om die naam van die anti-depressante te verskaf sodat ek my huisdokter kan versoek om dit voor te skryf?

Baie dankie

Related Discussions
Post a Comment
To
Blank
Weight Tracker
Weight Tracker
Start Tracking Now
Depression: Support For Families Community Resources
RSS Expert Activity
233488_tn?1310696703
Blank
New Cannabis Article from NORTH Mag...
Jul 20 by John C Hagan III, MD, FACS, FAAOBlank
242532_tn?1269553979
Blank
3 Reasons Why You are Still Binge E...
Jul 14 by Roger Gould, M.D.Blank
242532_tn?1269553979
Blank
Emotional Eating: What Your Closet ...
Jul 09 by Roger Gould, M.D.Blank